Gebruikersgids

Die aanvanklike standaard-getalmodus wanneer BASE-N-modus begin, is
desimaal. Dit beteken insleuteling en berekeningsresultate gebruik die
desimale getalformaat.
Druk een van die volgende sleutels om van getalmodus te verander:
(DEC) vir desimaal, (HEX) vir heksadesimaal, (BIN) vir binêr of
(OCT) vir oktaal.
Voorbeeld 1: Om na BASE-N-modus te verander, verander na binêre
modus en bereken 11
2
+ 1
2
(BASE-N)
(BIN)
11 1
Voorbeeld 2: Verander daarna na heksadesimale modus en bereken 1F
16
+ 1
16
(HEX) 1 (F) 1
Voorbeeld 3: Verander daarna na oktale modus en bereken 7
8
+ 1
8
(OCT) 7 1
Neem kennis
Gebruik die volgende sleutels om die letters A tot F in te sleutel vir heksadesimale
waardes: (A), (B), (C), (D), (E), (F).
In die BASE-N-modus werk insleuteling van breuk- (desimale) waardes en eksponente
nié. Indien 'n berekeningsresultaat 'n breukdeel het, word dit afgesny.
Die insleuteling- en vertoon-variasiewydtes is 16 bis vir binêre waardes en 32 bis vir
ander tipes waardes. Die volgende is inligting oor insleuteling- en vertoon-
variasiewydtes.
50