Gebruikersgids

(TABLE)
(SETUP) (TABLE) (f(x),g(x))
(X) 1 2
Druk sonder om enigiets vir g(x) in te sleutel om 'n numeriese
tabel te genereer gebaseer op slegs f(x).
(X) 1 2
1 1 0 5
Neem kennis
Die skerm met numeriese tabel kan slegs gebruik om waardes te bekyk.
Tabelinhoud kan nie geredigeer word nie.
Om die numeriese tabel te genereer veroorsaak dat die inhoud van veranderlike X
verander word.
Die maksimum aantal rye in die gegenereerde numeriese tabel hang af van die
tabletinstelling op die opstellingskeuselys. Tot 30 rye word ondersteun vir die "f(x)"-
stelling, terwyl 20 rye ondersteun word vir die "f(x),g(x)"-stelling.
Belangrik!
Die funksie wat ingesleutel is om die numeriese tabel te genereer, word uitgewis
sodra die opstellingskeuselys in die TABLE-modus vertoon word of sodra daar
tussen natuurlike vertoon en lineêre vertoon omgeskakel word.
Grondtal-n-berekeninge (BASE-N)
Druk
(BASE-N) om na die BASE-N-modus te verander, vir
berekeninge met desimale, heksadesimale, binêre en/of oktale waardes.
49