Gebruikersgids
• Voer die X-veranderlike ( (X)) in wanneer 'n numeriese tabel
genereer word. Enige ander veranderlike behalwe X word as
konstante hanteer.
• Vir gebruik van 'n enkele funksie, sleutel 'n funksie slegs in die
formaat f(x) in.
• Die volgende kan nie in die funksie gebruik word nie: Pol, Rec.
3. Wag om gevra te word, en sleutel dan die waardes in wat gebruik moet
word, en druk ná elkeen.
Vir hierdie vraag: Sleutel dit in:
Start?
Sleutel die onderste limiet van X in
(standaard = 1).
End?
Sleutel die boonste limiet van X in
(standaard = 5).
Neem kennis: Maak seker die End-
waarde is altyd meer as die Start-
waarde.
Step?
Sleutel die inkrementstap in
(standaard = 1).
Neem kennis: Die Step spesifiseer
met hoeveel die Start-waarde
opeenvolgend verhoog moet word
namate die numeriese tabel
gegenereer word. Indien Start = 1 en
Step = 1 gespesifiseer word, word die
waardes 1, 2, 3, 4, ens.
opeenvolgend aan X toegeken om die
numeriese tabel te genereer totdat
die End-waarde bereik word.
• Wanneer die Step-waarde ingesleutel word en gedruk word,
genereer en vertoon dit die numeriese tabel volgens die
gespesifiseerde parameters.
•
Druk terwyl die numeriese tabel vertoon word om na funksie-
insleuteling in stap 2 terug te keer.
Voorbeeld: Om 'n numeriese tabel te genereer vir die funksies f(x) = x
2
+
1
2
en g(x) = x
2
-
1
2
vir die variasiereikwydte -1 ≦ x ≦ 1, verhoog in
stappe van 0,5 (MthIO-MathO)
48