Gebruikersgids
Resultate:
(xˆ
2
) Geskatte waarde van x
2
(yˆ) Geskatte waarde van y
Neem kennis
• xˆ, xˆ
1
, xˆ
2
en yˆ is nie veranderlikes nie. Dit is bevele van die tipe wat 'n argument direk
voor dit neem. Kyk "Berekening van geskatte waardes" vir meer inligting.
Voorbeeld 2: Om die enkelveranderlike-data x = {1, 2, 2, 3, 3, 3, 4, 4, 5} in
te sleutel, gebruik die FREQ-kolom om die aantal herhalings vir elk van
die items ({x
n
; freq
n
} = {1;1, 2;2, 3;3, 4;2, 5;1}) te spesifiseer, en bereken
die rekenkundige gemiddelde en populasie se standaardafwyking.
(SETUP) (STAT) (ON)
(STAT) (1-VAR)
1 2 3 4 5
1 2 3 2
(STAT) (Var) (x) 3
(STAT) (Var) (σ
x
)
1,154700538
Rekenkundige gemiddeld: 3, populasie se standaardafwyking:
1,154700538
Voorbeeld 3: Om die lineêre regressie se logaritmiese regressie se
korrelasiekoëffisiënte vir die volgende data met gepaarde veranderlikes te
bereken en die regressieformule vir die sterkste korrelasie te bepaal: (x; y)
= (20; 3150), (110; 7310), (200; 8800), (290; 9310). Stel sakrekenaar om
af te rond tot drie desimale plekke (Fix 3).
(SETUP) (STAT) (OFF)
(SETUP) (Fix)
(STAT) (A+BX)
20 110 200 290
3150 7310 8800 9310
(STAT) (Reg) (r)
0,923
(STAT) (Type) (ln X)
(STAT) (Reg) (r)
0,998
(STAT) (Reg) (A) -3857,984
(STAT) (Reg) (B) 2357,532
46