Gebruikersgids
Reg-subkeuselys ( (STAT) (Reg))
Selekteer hierdie
keuselys-item:
Om dit in te verkry:
(A) Regressiekoëffisiënt-konstante, term A
(B) Regressiekoëffisiënt B
(r) Korrelasiekoëffisiënt r
(xˆ)
Geskatte waarde van X
(yˆ)
Geskatte waarde van Y
MinMax-subkeuselys ( (STAT) (MinMax))
Selekteer hierdie
keuselys-item:
Om dit in te verkry:
(minX) Minimum-waarde van die X-data
(maxX) Maksimum-waarde van die X-data
(minY) Minimum-waarde van die Y-data
(maxY) Maksimum-waarde van die Y-data
Bevele wanneer kwadratieseregressie-berekening (_+CX
2
)
geselekteer is
Reg-subkeuselys ( (STAT) (Reg))
Selekteer hierdie
keuselys-item:
Om dit in te verkry:
(A) Regressiekoëffisiënt-konstante, term A
(B)
Lineêre koëffisiënt B van die
regressiekoëffisiënte
(C)
Kwadratiese koëffisiënt C van die
regressiekoëffisiënte
(xˆ
1
) Geskatte waarde van x
1
45