Gebruikersgids

Gepaarde veranderlike (X; Y), magsregressie
(y = Ax
B
)
(A•X
B)
Gepaarde veranderlike (X; Y), inverse
regressie
(y = A + B/x)
(1/X)
Druk enige van die sleutels hier bo ( tot ) om die statistiese
redigeerder te vertoon.
Neem kennis
Om die berekeningtipe te verander nadat daar na die STAT-modus verander is, voer
die insleuteling (STAT) (Type) uit om die berekeningstipe-skerm te
vertoon.
Om data in te voer
Gebruik die statistiese redigeerder om data in te sleutel. Voer die volgende
insleuteling uit om die statistiese redigeerder te vertoon:
(STAT)
(Data).
Die aantal datareëls wat ingesleutel kan word, hang af van die aantal
kolomme: 80 rye vir een kolom, 40 rye vir twee kolomme, 26 rye vir drie
kolomme.
Neem kennis
Gebruik die FREQ- (frekwensie) kolom om die hoeveelheid (frekwensie) identiese
data-items in te sleutel. Die FREQ-kolom kan aangeskakel word (vertoon word) of
afgeskakel word (versteek word) met die Stat Format-instelling in die
opstellingskeuselys.
Voorbeeld 1: Om linieêre regressie te selekteer en die volgende data in te
sleutel: (170; 66), (173; 68), (179; 75)
(STAT) (A+BX)
170 173 179
66 68 75
40