Gebruikersgids
Om berekeningsmodusse te
gebruik
Statistiese berekeninge (STAT)
Om 'n statistiese berekening te begin, voer die insleuteling
(STAT)
uit om na die STAT-modus te verander, en gebruik dan die skerm wat
verskyn om die tipe berekening te kies wat ingesleutel moet word.
Om hierdie tipe statistiese berekening te
selekteer:
(Regressieformule tussen hakies vertoon)
Druk hierdie sleutel:
Enkele veranderlike (X) (1-VAR)
Gepaarde veranderlike (X; Y), lineêre
regressie
(y = A + Bx)
(A+BX)
Gepaarde veranderlike (X; Y), kwadratiese
regressie
(y = A + Bx + Cx
2
)
(_+CX
2
)
Gepaarde veranderlike (X; Y), logaritmiese
regressie
(y = A + Blnx)
(ln X)
Gepaarde veranderlike (X; Y), e-
eksponensiële regressie
(y = A e
Bx
)
(e
∧
X)
Gepaarde veranderlike (X; Y), ab-
eksponensiële regressie
(y = AB
x
)
(A•B
∧
X)
39