Gebruikersgids

Voorbeeld:
Voorbeeld:
Absolutewaardefunksie (Abs)
Neem kennis: die insleutelmetode verskil afhangende van of natuurlike of
lineêre vertoon gebruik word.
Voorbeeld: |2 - 7| × 2 = 10
(MthIO-MathO)
2 7 2 10
(LineIO)
2 7 2 10
Willekeurige getal (Ran#)
Funksie wat 'n pseudo-willekeurige (random) getal in die variasiewydte
van 0,000 tot 0,999 genereer.
Die resultaat word as 'n breuk vertoon wanneer natuurlike vertoon
geselekteer is.
Genereer drie 3-syfer-willekeurige getalle.
Die willekeurige 3-syfer-desimale waardes word omgeskakel
na 3-syfer-heelgetalwaardes deur dit met 1000 te
vermenigvuldig.
1000
(Ran#) 634
92
175
(Resultate hier vertoon is slegs ter illustrasie. Werklike resultate sal
verskil.)
Willekeurige heelgetal (RanInt#)
Om die funksie van die vorm RanInt#(a; b) in te sleutel, wat 'n willekeurige
heelgetal binne die variasiewydte van a tot b genereer.
Om willekeurige heelgetalle in die variasiewydte van 1 tot 6 te
genereer
(RanInt) 1
(;) 6 2
6
36