Gebruikersgids
(1) Reghoekige koördinate (Rec)
(2) Polêre koördinate (Pol)
Spesifiseer die hoekeenheid voordat berekeninge uitgevoer word.
Die berekeningsresultaat vir r en θ en vir x en y word toegeken aan
onderskeidelik veranderlikes X en Y.
Berekeningsresultaat θ word vertoon vir die variasiewydte -180°< θ ≦
180°.
Voorbeeld 1: Om reghoekige koördinate (√
2; √2) na polêre koördinate om
te skakel (Hoekeenheid: Deg)
(MthIO-MathO)
(Pol)
2 (;) 2
r = 2; θ = 45
(LineIO)
(Pol) 2 (;) 2
r = 2
θ = 45
Voorbeeld 2: Om polêre koördinate (√2; 45°) na reghoekige koördinate
om te skakel (Hoekeenheid: Deg)
(MthIO-MathO)
(Rec)
2 (;) 45 X = 1; Y = 1
Faktoriale funksie (!)
Voorbeeld: (5 + 3)! = 40320
5 3 (x!)
40320
35