Gebruikersgids

Logaritmiese funksies
Gebruik die
-sleutel om log
a
b as log (a;b) in te sleutel.
Basis-10 is die standaardinstelling indien niks vir a ingesleutel word nie.
Die
-sleutel kan ook vir insleuteling gebruik word, maar slegs wanneer
natuurlike vertoon geselekteer is. In hierdie geval moet 'n waarde vir die
basis ingesleutel word.
Voorbeeld 1: log
10
1000 = log 1000 = 3
1000 3
Voorbeeld 2: log
2
16 = 4
2 (;) 16 4
(MthIO-MathO, MthIO-LineO) 2 16 4
Voorbeeld 3: log
2
(4
3
) = 6 (MthIO-MathO, MthIO-LineO)
2
6
Voorbeeld 4: log
2
(4)
3
= 8 (MthIO-MathO, MthIO-LineO)
2 4 8
Voorbeeld 5: Om ln 90 (= log
e
90) tot drie beduidende syfers te bereken
(Sci 3)
(SETUP) (Sci)
90
4,50×10
0
Magsfunksies en wortelfunksies
Neem kennis: die insleutelmetode vir
, , en verskil
afhangende van of natuurlike of lineêre vertoon gebruik word.
Voorbeeld 1: 1,2 × 10
3
= 1200 (MthIO-MathO)
1 2 10 3 1200
Voorbeeld 2: (1 + 1)
2+2
= 16 (MthIO-MathO)
1 1 2 2 16
Voorbeeld 3: (5
2
)
3
= 15625
33