Gebruikersgids
Hiperboliese funksies
Sleutel funksies in vanaf die keuselys wat verskyn wanneer
gedruk
word.
Die hoekeenheid-instelling affekteer nie berekeninge nie.
Voorbeeld 1: sinh 1 = 1,175201194
(sinh) 1 1,175201194
Voorbeeld 2: cosh
-1
1 = 0
(cosh
-1
) 1 0
Hoekeenheid-omskakeling
°,
r
,
g
: Hierdie funksies spesifiseer die hoekeenheid. ° spesifiseer grade,
r
radiale, en
g
desimale grade.
Voer 'n funksie vanaf die keuselys in wat verskyn wanneer die volgende
insleuteling uitgevoer word: (DRG ).
Voorbeeld: π/2 radiale = 90°, 50 desimale grade = 45° (Hoekeenheid:
Deg)
(π)
2 (DRG ) (
r
)
90
50 (DRG ) (
g
) 45
Eksponensiële funksies
Neem kennis: die insleutelmetode verskil afhangende van of natuurlike of
lineêre vertoon gebruik word.
Voorbeeld: Om e
5
× 2 tot drie beduidende syfers te bereken (Sci 3)
(SETUP) (Sci)
(MthIO-MathO) ( ) 5 2 2,97×10
2
(LineIO) ( ) 5 2 2,97×10
2
32