Gebruikersgids
Funksieberekeninge
Gebruik die
-sleutel om in COMP-modus in te gaan wanneer u
funksieberekeninge wil uitvoer.
(COMP)
Neem kennis: Om funksies te gebruik, kan 'n berekening vertraag, wat kan
maak dat dit langer vat om vertoon. Moenie enige daaropvolgende
operasies uitvoer terwyl u wag dat die berekening se resultaat verskyn nie.
Om 'n berekening wat besig is, te onderbreek voor die resultaat verskyn,
druk .
Pi (π), natuurlike logaritme met basis
e
π word vertoon as 3,141592654, maar π = 3,14159265358980 word
gebruik vir interne berekeninge.
e word vertoon as 2,718281828, maar e = 2,71828182845904 word
gebruik vir interne berekeninge.
Trigonometriese funksies
Spesifiseer die hoekeenheid voordat berekeninge uitgevoer word.
Voorbeeld 1: sin 30° = 0,5 (LineIO) (Hoekeenheid: Deg)
30 0,5
Voorbeeld 2: sin
-1
0,5 = 30° (LineIO) (Hoekeenheid: Deg)
(sin
-1
) 0 5 30
31