Gebruikersgids

Om die resultaat van 10 × 5 by M te tel
(Vervolg) 10 5 50
Om die resultaat van 10 + 5 van M af te trek
(Vervolg) 10 5 (M-) 15
Om die inhoud van M op te roep
(
Vervolg)
(M) 35
Neem kennis
Veranderlike M word gebruik vir onafhanklike geheue.
Om die inhoud van alle geheues uit te vee
Ans-geheue, onafhanklike geheue en veranderlike-inhoud word behou
selfs al word gedruk, die berekeningsmodus verander of die
sakrekenaar afgeskakel.
PreAns-geheue se inhoud word behou selfs al word gedruk en die
sakrekenaar afskakel sonder om COMP-modus te verlaat.
V
oer die volgende prosedure uit om die inhoud van alle geheues uit te
vee.
(CLR) (Memory) (Yes)
30