Gebruikersgids
(Ans = T
3
= 2, PreAns = T
2
= 1)
T
4
= T
3
+ T
2
= 2 + 1
(Ans = T
4
= 3, PreAns = T
3
= 2)
T
5
= T
4
+ T
3
= 3 + 2
Resultaat: Die ry is {1, 1, 2, 3, 5}.
Veranderlikes (A, B, C, D, E, F, M, X, Y)
Die sakrekenaar het nege vooraf ingestelde veranderlikes genaamd A, B,
C, D, E, F, M, X en Y.
Waardes kan aan veranderlikes toegeken word en die veranderlikes kan in
berekeninge gebruik word.
Voorbeeld:
Om die resultaat van 3 + 5 aan veranderlike A toe te ken
3 5 (STO) (A) 8
Om die inhoud van veranderlike A met 10 te vermenigvuldig
(Vervolg) (A) 10 80
Om die inhoud van veranderlike A op te roep
(Vervolg) (A) 8
Om die inhoud van veranderlike A uit te vee
0 (STO) (A) 0
Onafhanklike Geheue (M)
Berekeningsresultate kan opgetel word by of afgetrek word van resultate
uit onafhanklike geheue.
Die "M"-aanduider verskyn op die skerm as daar 'n ander waarde as nul in
die onafhanklike geheue gestoor is.
Voorbeeld:
Om die inhoud van M uit te vee
0 (STO) (M) 0
29