Gebruikersgids
1 + 1 = 2
2 + 2 = 4
3 + 3 = 6
Daar kan deur die berekeninggeskiedenis geblaai word deur en te
gebruik.
Voorbeeld:
1 1 2
2 2 4
3 3 6
(Blaai terug.) 4
(Blaai weer terug.) 2
Neem kennis
• Berekeninggeskiedenis-data word alles uitgevee wanneer daar op gedruk word,
wanneer daar na 'n ander berekeningsmodus gewissel word, wanneer die
vertoonformaat verander word, of wanneer die volgende operasies uitgevoer word:
(CLR) (Setup) (Yes), (CLR) (All) (Yes).
Kyk weer
Terwyl 'n berekeningsresultaat op die skerm staan, kan daar
of
gedruk word om die uitdrukking wat vir die vorige berekening gebruik is, te
redigeer.
Voorbeeld: 4 × 3 + 2 = 14
4 × 3 - 7 = 5
4 3 2 14
(Vervolg) 7 5
Gebruik van Geheuefunksies
Antwoordgeheue (Ans)/Vorige antwoordgeheue
(PreAns)
Die laaste berekening se antwoord word gestoor in die Ans-
(antwoord-)geheue. Die antwoord wat voor die laaste berekening verkry is,
word gestoor in die PreAns- (vorige antwoord-)geheue. Indien die
resultaat van 'n nuwe berekening vertoon word, word die huidige Ans-
geheue se inhoud na PreAns-geheue verskuif en word die nuwe
berekeningresultate in die Ans-geheue gestoor. PreAns-geheue kan slegs
in COMP-modus gebruik word. PreAns-geheue se inhoud word uitgevee
27