Gebruikersgids

Priemfaktorisering
In die COMP-modus kan enige positiewe heelgetal met tot 10 of minder
syfers in priemfaktore opgedeel word.
Voorbeeld 1: Om 1014 in priemfaktore op te deel
1014 1014
(FACT)
Wanneer priemfaktorisering op 'n waarde uitgevoer word wat 'n faktor
insluit wat 'n priemgetal is met meer as drie syfers, word die deel wat nie
gefaktoriseer kan word nie, tussen hakies op die skerm vertoon.
Voorbeeld 2: Om priemfaktorisering uit te voer op 4104676 (= 2
2
× 1013
2
)
4104676 4104676
(FACT)
Enige van die volgende dinge sal vertoon van die priemfaktorisering-
resultaat beëindig.
- Om (FACT) of te druk.
- Om enige een van die volgende sleutels te druk: of .
- Om die opstellingskeuselys te gebruik wat die hoekeenheid-instelling
(Deg, Rad, Gra) of vertoonsyfers-instelling (Fix, Sci, Norm) verander.
Neem kennis
Priemfaktorisering sal nie uitgevoer kan word terwyl 'n desimale waarde, breuk of
negatiewe waarde se berekeningsresultaat vertoon word nie. 'n Poging om dit te doen,
sal lei tot 'n wiskundefout (Math ERROR).
Priemfaktorisering kan nie uitgevoer word terwyl die resultaat van 'n berekening wat
Pol, Rec, ÷ R gebruik, vertoon word nie.
Berekeninggeskiedenis en Kyk weer
Berekeninggeskiedenis
In COMP- of BASE-N-modus onthou die sakrekenaar tot ongeveer 200
greep data vir die nuutste berekening.
26