Gebruikersgids

(←) 0,123×10
3
(←) 0,000123×10
6
Resberekeninge
Gebruik die ÷R-funksie om die kwosiënt en die res in 'n deelberekening te
verkry.
Voorbeeld: Om die kwosiënt en res van 5 ÷ 2 (kwosiënt = 2, res = 1)
(MthIO-MathO)
5 (÷R) 2
(LineIO)
5
(÷R) 2
Neem kennis
Slegs die kwosiëntwaarde van 'n ÷R-berekening word in die Ans-geheue gestoor.
As die resultaat van 'n resdeling-berekening aan 'n veranderlike toegeken word, word
slegs die kwosiëntwaarde toegeken. Die operasie 5 (÷R) 2 (STO)
(X) (wat die resultaat van 5÷R2 aan X toeken) ken 'n waarde van 2 toe aan X.
Indien 'n ÷R-berekening deel is van 'n multistap-berekening, word slegs die kwosiënt
na die volgende operasie oorgedra.
Voorbeeld: 10
17 (÷R) 6 10 2 12
Die - en -sleutels kan nie gebruik word terwyl 'n resdeling-resultaat op die
skerm staan nie.
Gevalle waarin resdeling nieresdeling word
Indien enige van die toestande hier onder bestaan wanneer 'n resdeling-
operasie uitgevoer word, word die berekening hanteer as normale (d.w.s.
nieres-) deling.
Wanneer óf die deeltal óf die deler 'n baie groot waarde het
Voorbeeld: 20000000000 (÷R) 17
→ Bereken as: 20000000000 ÷ 17
Wanneer die kwosiënt nie 'n positiewe heelgetal is nie, of as die res nie
'n positiewe heelgetal is of 'n positiewe breukwaarde het nie
Voorbeeld:
5 (÷R) 2
→ Bereken as: -5 ÷ 2
25