Gebruikersgids
Die volgende is die insleutelformaat vir 'n seksagesimale waarde: {grade}
{minute} {sekondes} .
Neem kennis
• Daar moet altyd iets insleutel word vir die grade en minute, selfs al is dit nul.
Voorbeeld 1: 2°20’30” + 39’30” = 3°00’00”
2 20 30 0 39 30 3°0’0”
Voorbeeld 2: Skakel 2°15'18" om na die desimale ekwivalent.
2 15 18 2°15’18”
(Skakel seksagesimaal om na desimaal.) 2,255
(Skakel om van desimaal seksagesimaal.) 2°15’18”
Multistellings
Die dubbelpunt (:) kan twee of meer uitdrukkings verbind en hulle dan in
volgorde van links na regs uitvoer wanneer
gedruk word.
Voorbeeld: 3 + 3 : 3 × 3
3 3 (:) 3 3 6
9
Gebruik Ingenieursnotasie
'n Eenvoudige insleuteling omskep 'n vertoonde waarde na
ingenieursnotasie.
Voorbeeld 1: Omskep die waarde 1234 na ingenieursnotasie, en skuif die
desimale teken na regs.
1234
1234
1,234×10
3
1234×10
0
Voorbeeld 2: Omskep die waarde 123 na ingenieursnotasie, en skuif die
desimale teken na links.
123
123
24