Gebruikersgids
• Resultate van berekeninge wat beide breuke en desimale waardes gebruik, is altyd
desimaal.
• Breuke in berekeningsresultate word vertoon nadat dit tot die laagste terme verklein is.
Om 'n berekeningresultaat van 'n onegte breuk na 'n gemengde
breuk te laat oorskakel:
Voer die volgende insleuteling uit:
(a
b
c
d
c
)
Om 'n berekeningresultaat van 'n breuk na 'n desimaal te laat
oorskakel:
Druk
.
Persentasieberekeninge
As 'n waarde ingesleutel word en (%) word gedruk, verander dit
die insleutelwaarde in 'n persentasie.
Voorbeeld 1: 150 × 20% = 30
150 20 (%) 30
Voorbeeld 2: Bereken watter persentasie van 880 is 660 (75%)
660 880 (%) 75
Voorbeeld 3: Vermeerder 2500 met 15% (2875)
2500 2500 15 (%) 2875
Voorbeeld 4: Verminder 3500 met 25% (2625)
3500 3500 25 (%) 2625
Grade, Minute, Sekondes
(Seksagesimale) Berekeninge
Berekeninge kan gedoen word met seksagesimale waardes, en waardes
kan omgeskakel word tussen seksagesimaal en desimaal.
Deur 'n optel- of aftrek-operasie tussen seksagesimale waardes uit te
voer, of 'n vermenigvuldig- of deling-operasie tussen 'n seksagesimale
waarde en 'n desimale waarde uit te voer, sal maak dat die resultaat as 'n
seksagesimale waarde vertoon word.
Daar kan ook tussen seksagesimaal en desimaal omgeskakel word.
23