Gebruikersgids
Belangrik!
• Die omskakelingsproses kan dalk 'n rukkie neem om uit te voer, afhangend van die
tipe berekeningsresultaat op die skerm wanneer die -sleutel gedruk word.
• By sekere berekeningsresultate sal die -sleutel nie die vertoonde waarde
omskakel nie.
• Daar kan nie van desimale vorm na gemengde breukvorm oorgeskakel word as die
totale aantal syfers wat in die gemengde breuk gebruik word (insluitend heelgetal-,
teller-, noemer- en skeidingsimbole) groter is as 10 nie.
Neem kennis
• In natuurlike vertoon (MathO), indien van die volgende berekeninge ingesleutel word
en daarna in plaas van gedruk word, sal die berekeningsresultaat in
desimale vorm vertoon word: 'n berekening wat lei tot 'n √ -vorm of π-uitdrukking, 'n
delingsberekening. Wanneer
daarna gedruk word, sal dit na die breukvorm of die
π-vorm van die berekeningsresultaat oorskakel. In daardie geval word die √ -vorm van
die resultaat nie vertoon nie.
Breukberekeninge
Let wel: die insleutelmetode vir breuke verskil afhangende van of
natuurlike of lineêre vertoon gebruik word.
Voorbeeld 1:
2
3
+
1
2
=
7
6
(MthIO-MathO) 2 3 1 2
7
6
of 2 3 1 2
7
6
(LineIO) 2 3 1 2 7 6
Voorbeeld 2: 4 - 3
1
2
=
1
2
(MthIO-MathO) 4 ( ) 3 1 2
1
2
(LineIO) 4 3 1 2 1 2
Neem kennis
• Indien beide breuke en desimale waardes in 'n berekening gebruik word terwyl lineêre
vertoon geselekteer is, sal die resultaat as 'n desimale waarde vertoon word.
22