Gebruikersgids

Om 'n karakter of funksie in 'n berekening in te voeg:
Gebruik en om die wyser na die plek te skuif waar die karakter of
funksie ingevoeg moet word, en sleutel dit dan in. Gebruik altyd invoeg-
modus wanneer lineêre vertoon geselekteer is.
Om die hele berekening wat ingesleutel is, uit te vee:
Druk .
20