Gebruikersgids

Variasiewydte van √ -vorm-
berekening
Resultate wat vierkantswortel-simbole insluit, kan tot twee terme bevat ('n
heelgetal word ook as 'n term getel).
Wanneer 'n berekeningsresultaat in die vorm ±
ab
c
±
de
f
*
is, word √ -
vorm-berekeningresultate vertoon in formate soos hier onder aangedui.
± a
b, ± d ± ab,
± a'b ± d'e
c'
* Die variasiewydtes van die koëffisiënte (a, b, c, d, e, f) is soos hier onder
aangedui.
1 a < 100, 1 < b < 1000, 1 c < 100
0 d < 100, 0 e < 1000, 1 f < 100
(a, b, c, d, e, f is heelgetalle)
Voorbeeld:
10√2 + 15 × 3√3 = 45√3 + 10√2 -vorm
99√999 = 3129,089165 (= 297√111) desimale vorm
Om waardes en uitdrukkings as
argumente te gebruik (slegs
natuurlike vertoon)
'n Waarde of 'n uitdrukking wat reeds ingesleutel is, kan gebruik word as
die argument van 'n funksie. Byvoorbeeld, nadat
7
6
ingevoer is, kan dit die
argument van gemaak word, wat lei tot
7
6
.
Voorbeeld: Om 1 +
7
6
in te sleutel en dit dan te verander na 1 +
7
6
(MthIO-MathO)
1 7 6
18