Gebruikersgids
• Wanneer lineêre vertoon geselekteer word, en word gedruk, sal die wyser na die
begin van die berekening spring, en sal dit na die einde laat spring.
• Wanneer natuurlike vertoon geselekteer word, en word gedruk terwyl die wyser
aan die einde van die ingesleutelde berekening is, sal dit na die begin spring, en as
gedruk word terwyl die wyser aan die begin is, sal dit na die einde spring.
• Tot 99 greep kan vir 'n berekening ingesleutel word. Elke syfer, simbool of funksie
gebruik gewoonlik een greep. Sommige funksies benodig drie tot 13 grepe.
• Die wyser se vorm sal verander na indien daar 10 greep of minder van die
toegelate insleuteling oorbly. Wanneer dit gebeur, hou op om die berekening in te
sleutel, en druk dan .
Om met natuurlike vertoon in te
sleutel
Wanneer natuurlike vertoon geselekteer is, kan breuke en sekere funksies
(log,
, , , , , , , , , Abs) ingesleutel word presies
soos dit in 'n handboek staan.
Voorbeeld:
2 + √2
1 + √2
(MthIO-MathO)
2 2 1 2
Belangrik!
•
Sekere tipes uitdrukkings kan veroorsaak dat die hoogte van 'n ingesleutelde
uitdrukking groter is as een skermreël. Die maksimum toelaatbare hoogte van 'n
ingesleutelde uitdrukking is twee skerms (31 stippe × 2). Verdere insleutel sal
onmoontlik word indien die hoogte van die berekening wat ingesleutel word, die
toelaatbare limiet oorskry.
• Om funksies en hakies te nes, word toegelaat. Verdere insleutel sal onmoontlik word
indien te veel funksies en/of hakies genes word. Wanneer dit gebeur, verdeel die
berekening oor meerdere dele en bereken elke deel afsonderlik.
Neem kennis
• Wanneer gedruk word en 'n berekeningsresultaat met natuurlike vertoon verkry
word, kan deel van die uitdrukking wat ingesleutel word, dalk afgesny word. Om die
volledige ingesleutelde uitdrukking opnuut te bekyk, druk
en gebruik dan en
om deur die ingesleutelde uitdrukking te blaai.
17