Gebruikersgids
Om uitdrukkings en waardes in
te sleutel
Basiese insleutelingsreëls
Berekeninge kan ingesleutel word in dieselfde vorm as wat dit geskryf
word. Deur
te druk, word die voorkeurvolgorde van die
insleutelberekening outomaties geëvalueer en die resultaat op die skerm
vertoon.
Voorbeeld 1: 4 × sin30 × (30 + 10 × 3) = 120
*1 Om die sluithakie in te sleutel, word vereis vir sin, sinh en ander
funksies wat hakies insluit.
*2 Hierdie vermenigvuldigingsimbole (×) kan weggelaat word. 'n
Vermenigvuldigingsteken kan weggelaat word indien dit voorkom direk
voor 'n beginhakie, direk voor sin of ander funksie wat hakies insluit,
direk voor die Ran#-funksie (willekeurige getal), of direk voor 'n
veranderlike (A, B, C, D, E, F, M, X, Y), wetenskaplike konstantes, π of
e.
*3 Die sluithakie direk voor die
-operasie kan weggelaat word.
Voorbeeld 2: Sleutel voorbeeld in bogenoemde voorbeeld in deur *
2
-
en *
3
-operasies weg te laat.
4 30 30 10 3
Neem kennis
• Indien die berekening gedurende insleuteling langer word as die skermbreedte, sal die
skerm outomaties na regs blaai en sal die -aanduider op die skerm verskyn.
Wanneer dit gebeur, kan daar terug na links geblaai word met en om die
wyser te skuif.
16