Gebruikersgids

Om dit te spesifiseer: Voer hierdie insleuteling uit:
f(x) alleenlik (SETUP) (TABLE) (f(x))
f(x) en g(x)
(SETUP) (TABLE)
(f(x),g(x))
Om die instelling vir outoafskakel te spesifiseer
'n Aktiveertyd van 10 minute of 60 minute kan vir outoafskakel
gespesifiseer word.
Om dit te spesifiseer: Voer hierdie insleuteling uit:
10 minute
(SETUP) (APO)
(10Min.)
60 minute
(SETUP) (APO)
(60Min.)
Om skermkontras te verstel
(SETUP) ( CONT )
Sien "Kom aan die gang" vir inligting.
Om sakrekenaarinstellings te inisialiseer
Voer die volgende prosedure uit om die sakrekenaar te inisialiseer, wat die
berekeningsmodus na COMP terugstel en alle ander instellings (insluitend
opstellingskeuselys-instellings) na hul oorspronklike standaardinstellings
terugstel.
(CLR) (Setup) (Yes)
Hierdie instelling: Word geïnisialiseer na dit:
Berekeningsmodus COMP
Vertoonformaat MthIO-MathO
Hoekeenheid Deg
Getalformaat Norm 2
Breuk-vertoonformaat d/c
14