Gebruikersgids
Berekeningsresultate word afgerond tot die gespesifiseerde syfer voordat
dit vertoon word.
Voorbeeld: (LineIO) 100 ÷ 7 = 14,286 (Fix 3)
14,29 (Fix 2)
Sci: Die waarde wat spesifiseer word (van 0 tot 9) beheer hoeveel
beduidende syfers by berekende resultate vertoon word.
Berekeningsresultate word afgerond tot die gespesifiseerde syfer voordat
dit vertoon word.
Voorbeeld: (LineIO) 1 ÷ 7 = 1,4286 × 10
-1
(Sci 5)
1,429 × 10
-1
(Sci 4)
1,428571429 × 10
-1
(Sci 0)
Norm: Die variasiewydte waarin resultate in eksponensiële formaat
vertoon sal word, word bepaal deur watter een van die twee beskikbare
instellings (Norm 1, Norm 2) geselekteer word. Buite die gespesifiseerde
variasiewydte word resultate vertoon in nie-eksponensiële formaat.
Norm 1: 10
-2
> |x|, |x| ≧ 10
10
Norm 2: 10
-9
> |x|, |x| ≧ 10
10
Voorbeeld: (LineIO) 1 ÷ 200 = 5 × 10
-3
(Norm 1)
0,005 (Norm 2)
Om die vertoonformaat van breuke te spesifiseer
Om hierdie
vertoonformaat van
breuke te spesifiseer:
Voer hierdie insleuteling uit:
Gemeng (SETUP) (ab/c)
Onbehoorlik (SETUP) (d/c)
Spesifiseer die Stat-formaat
Spesifiseer of 'n FREQ- (frekwensie) kolom in die STAT-modus se
statistiese redigeerder vertoon moet word of nie.
Om dit te spesifiseer: Voer hierdie insleuteling uit:
Vertoon FREQ-kolom (SETUP) (STAT) (ON)
Versteek FREQ-kolom (SETUP) (STAT) (OFF)
Spesifiseer die Table-formaat
Spesifiseer of in die TABLE-modus slegs die funksie f(x) gebruik moet
word, of die twee funksies f(x) en g(x).
13