Gebruikersgids
LineIO
(Getalformaat: Norm 1)
Neem kennis
• Die sakrekenaar skakel outomaties om na lineêre vertoon wanneer die STAT- of
BASE-N-modus geaktiveer word.
Spesifiseer die standaard-hoekeenheid
Om die standaard-
hoekeenheid te
spesifiseer:
Voer hierdie insleuteling uit:
Grade (SETUP) (Deg)
Radiale (SETUP) (Rad)
Desimale grade (SETUP) (Gra)
90° = π/2 radiale = 100 desimale grade
Om die nommerformaat te spesifiseer
Spesifiseer die aantal syfers wat vir 'n berekeningsresultaat vertoon moet
word.
Om dit te
spesifiseer:
Voer hierdie insleuteling uit:
Aantal desimale
plekke
(SETUP) (Fix) -
Aantal beduidende
syfers
(SETUP) (Sci) -
Variasiewydte vir
eksponensiële vertoon
(SETUP) (Norm) (Norm 1) of
(Norm 2)
Fix: Die waarde wat gespesifiseer word (van 0 tot 9) beheer hoeveel
desimale plekke by berekende resultate vertoon word.
12