Gebruikersgids

Berekeningsmodusse en
sakrekenaar-opstelling
Berekeningsmodus
Voordat daar met 'n berekening begin word, verander eers na die korrekte
modus soos aangedui in die tabel hier onder.
Om hierdie tipe operasie uit te voer:
Voer hierdie
insleuteling uit:
Algemene berekeninge (COMP)
Statistiese en regressieberekeninge (STAT)
Genereer 'n numeriese tabel gebaseer op een
of twee funksies
(TABLE)
Berekeninge wat spesifieke getallestelsels
behels (binêr, oktaal, desimaal,
heksadesimaal)
(BASE-N)
Verhoudingsberekeninge (RATIO)
Neem kennis
Die outomatiese (default) berekeningsmodus is die COMP-modus.
Om die sakrekenaar in te stel
Druk
(SETUP) om die opstellingskeuselys te vertoon, wat gebruik
kan om te beheer hoe die berekeninge uitgevoer en vertoon word. Die
opstellingskeuselys het twee skerms. Beweeg tussen die skerms met
en .
Onderstreepte ( ___ ) instellings dui oorspronklike standaardinstellings
aan.
10