Gebruikersgids
FIX 'n Vaste aantal desimale plekke is van krag.
SCI 'n Vaste aantal beduidende syfers is van krag.
Math
Natuurlike vertoon is geselekteer as die
vertoonformaat.
Berekeninggeskiedenis-geheuedata is beskikbaar
en kan weer gewys word, of daar is meer data bo/
onder die huidige skerm.
Disp
Die skerm vertoon tans 'n tussentydse resultaat
van 'n multistelling-berekening.
Belangrik!
• Indien by 'n sekere soort berekening dit 'n lang tyd neem om uit te voer, kan die skerm
dalk slegs bogenoemde aanduiders vertoon (sonder enige waardes) terwyl dit die
berekening intern uitvoer.
Om keuselyste te gebruik
Sommige van die sakrekenaar se operasies word uitgevoer met behulp
van keuselyste. Om byvoorbeeld
of te druk, sal 'n keuselys
vertoon van toepaslike funksies.
Die volgende is wat gedoen moet word om tussen keuselyste te beweeg.
• 'n Keuselys-item kan geselekteer word deur die nommersleutel te druk
wat met die nommer links daarvan op die keuselys-skerm ooreenstem.
• Die -aanduider in die regter boonste hoek van 'n keuselys beteken
dat nog 'n keuselys onder die huidige een is. Die -aanduider beteken
daar is nog 'n keuselys bo dit. Gebruik en om tussen keuselyste
oor te skakel.
• Om 'n keuselys toe te maak sonder om iets te selekteer, druk .
9