AF fx-82ZA PLUS II (NATURAL-V.P.A.M.) Gebruikersgids CASIO Wêreldwye Opvoedkundige Webtuiste https://edu.casio.com Handleidings is beskikbaar in verskeie tale by https://world.casio.
Inhoudsopgawe Voordat gebruik van die sakrekenaar.....................................4 Meer oor hierdie handleiding................................................................... 4 Begin werk met die sakrekenaar..............................................................4 Voorsorgmaatreëls...................................................................................4 Veiligheidsmaatreëls.......................................................................................
Onafhanklike Geheue (M)............................................................................. 29 Om die inhoud van alle geheues uit te vee................................................... 30 Funksieberekeninge...............................................................31 Pi (π), natuurlike logaritme met basis e.................................................. 31 Trigonometriese funksies.......................................................................31 Hiperboliese funksies..............
Spesifikasies.......................................................................................... 63 Om die egtheid van die sakrekenaar te verifieer................................... 64 Algemene vrae........................................................................ 65 Algemene vrae.......................................................................................
Voordat gebruik van die sakrekenaar Meer oor hierdie handleiding • CASIO Computer Co., Ltd. kan nie verantwoordelik gehou word vir spesiale, kollaterale, toevallige of voorspruitende skade rakende die aankoop en/of gebruik van die produk en ander items wat saam met die produk kom deur enige party nie. • Boonop sal CASIO Computer Co., Ltd. nie aanspreeklik wees vir enige eis van watter aard ook al wat mag ontstaan uit die gebruik van hierdie produk en gepaardgaande items deur enige ander party nie.
Veiligheidsmaatreëls Battery • Hou batterye buite die bereik van klein kindertjies. • Gebruik slegs die tipe battery wat hierdie handleiding voorgeskryf is. Hanteringsvoorsorgmaatreëls • Batterye moet volgens die rooster wat hier onder verskyn, vervang word, selfs al werk die sakrekenaar nog. Voortgesette gebruik ná die genoemde getal jaar kan tot abnormale werking lei. Vervang die battery onmiddellik nadat vertoonsyfers dof word.
Skakel die sakrekenaar aan en af • Druk • Druk om die sakrekenaar aan te skakel. (OFF) om die sakrekenaar af te skakel. Neem kennis • Die sakrekenaar sal outomaties ná ongeveer 10 minute afskakel of nadat dit vir ongeveer 60 minute nie gebruik is nie. Druk die -sleutel om die sakrekenaar weer aan te skakel. Om skermkontras te verstel 1. Druk (SETUP) ( CONT ). 2. Gebruik en om die skermkontras te verstel. 3. Sodra die instelling is soos verlang, druk .
(1) Hoofsleutel-funksie (2) Alternatiewe funksie • Karakters tussen hakies (┌ ┐) wat dieselfde kleur is as DEC, HEX, BIN en OCT word in die BASE-N-modus gebruik. • Die volgende is 'n voorbeeld van hoe 'n alternatiewe funksieoperasie in hierdie handleiding voorgestel word. Voorbeeld: (sin-1)* 1 *Dui die funksie aan wat deur die insleuteling ( ) vóór dit uitgevoer word. Let wel: dit is nie deel van die werklike insleuteling wat uitgevoer word nie.
die regterkant. Gebruik en om deur die berekeningsresultaatskerm te blaai. • Indien 'n -aanduider aan die regterkant van die insleutel-uitdrukking verskyn, beteken dit die vertoonde berekening gaan voort aan die regterkant. Gebruik en om deur die insleutel-uitdrukking-skerm te blaai. Let wel: om deur die insleutel-uitdrukking te blaai terwyl beide die - en -aanduiders vertoon word, moet daar eers gedruk word, en daarna en gebruik word om te blaai.
FIX 'n Vaste aantal desimale plekke is van krag. SCI 'n Vaste aantal beduidende syfers is van krag. Math Natuurlike vertoon is geselekteer as die vertoonformaat. Berekeninggeskiedenis-geheuedata is beskikbaar en kan weer gewys word, of daar is meer data bo/ onder die huidige skerm. Disp Die skerm vertoon tans 'n tussentydse resultaat van 'n multistelling-berekening.
Berekeningsmodusse en sakrekenaar-opstelling Berekeningsmodus Voordat daar met 'n berekening begin word, verander eers na die korrekte modus soos aangedui in die tabel hier onder.
Om die vertoonformaat te spesifiseer Om hierdie vertoonformaat te spesifiseer: Voer hierdie insleuteling uit: Natuurlike vertoon (MthIO-MathO): (SETUP) (MthIO) (MathO) Natuurlike vertoon (MthIO-LineO): (SETUP) (MthIO) (LineO) Lineêre vertoon (LineIO): (SETUP) (LineIO) Natuurlike vertoon (MthIO-MathO, MthIO-LineO) veroorsaak dat breuke, irrasionele getalle en ander uitdrukkings vertoon word soos dit op papier geskryf word.
LineIO (Getalformaat: Norm 1) Neem kennis • Die sakrekenaar skakel outomaties om na lineêre vertoon wanneer die STAT- of BASE-N-modus geaktiveer word. Spesifiseer die standaard-hoekeenheid Om die standaardhoekeenheid te spesifiseer: Voer hierdie insleuteling uit: Grade (SETUP) (Deg) Radiale (SETUP) (Rad) Desimale grade (SETUP) (Gra) 90° = π/2 radiale = 100 desimale grade Om die nommerformaat te spesifiseer Spesifiseer die aantal syfers wat vir 'n berekeningsresultaat vertoon moet word.
Berekeningsresultate word afgerond tot die gespesifiseerde syfer voordat dit vertoon word. Voorbeeld: (LineIO) 100 ÷ 7 = 14,286 (Fix 3) 14,29 (Fix 2) Sci: Die waarde wat spesifiseer word (van 0 tot 9) beheer hoeveel beduidende syfers by berekende resultate vertoon word. Berekeningsresultate word afgerond tot die gespesifiseerde syfer voordat dit vertoon word.
Om dit te spesifiseer: Voer hierdie insleuteling uit: f(x) alleenlik f(x) en g(x) (SETUP) (TABLE) (SETUP) (f(x),g(x)) (TABLE) (f(x)) Om die instelling vir outoafskakel te spesifiseer 'n Aktiveertyd van 10 minute of 60 minute kan vir outoafskakel gespesifiseer word. Om dit te spesifiseer: 10 minute 60 minute Voer hierdie insleuteling uit: (SETUP) (APO) (SETUP) (APO) (10Min.) (60Min.) Om skermkontras te verstel (SETUP) ( CONT ) Sien "Kom aan die gang" vir inligting.
Stat-formaat OFF Tabelformaat f(x),g(x) Outoafskakel 10Min.
Om uitdrukkings en waardes in te sleutel Basiese insleutelingsreëls Berekeninge kan ingesleutel word in dieselfde vorm as wat dit geskryf word. Deur te druk, word die voorkeurvolgorde van die insleutelberekening outomaties geëvalueer en die resultaat op die skerm vertoon. Voorbeeld 1: 4 × sin30 × (30 + 10 × 3) = 120 *1 Om die sluithakie in te sleutel, word vereis vir sin, sinh en ander funksies wat hakies insluit. *2 Hierdie vermenigvuldigingsimbole (×) kan weggelaat word.
• Wanneer lineêre vertoon geselekteer word, en begin van die berekening spring, en word gedruk, sal die wyser na die sal dit na die einde laat spring. • Wanneer natuurlike vertoon geselekteer word, en word gedruk terwyl die wyser aan die einde van die ingesleutelde berekening is, sal dit na die begin spring, en as gedruk word terwyl die wyser aan die begin is, sal dit na die einde spring. • Tot 99 greep kan vir 'n berekening ingesleutel word. Elke syfer, simbool of funksie gebruik gewoonlik een greep.
Variasiewydte van √ -vormberekening Resultate wat vierkantswortel-simbole insluit, kan tot twee terme bevat ('n heelgetal word ook as 'n term getel). a√b d√e * ± is, word √ Wanneer 'n berekeningsresultaat in die vorm ± c f vorm-berekeningresultate vertoon in formate soos hier onder aangedui. ± a√b, ± d ± a√b, ± a'√b ± d'√e c' * Die variasiewydtes van die koëffisiënte (a, b, c, d, e, f) is soos hier onder aangedui.
(INS) Soos hierbo getoon, verander die waarde of uitdrukking aan die regterkant van die wyser nadat (INS) gedruk word, in die argument van die funksie wat daarna gespesifiseer word. Die variasiewydte uitgedruk as die argument is alles tot net voor die eerste beginhakie aan die regterkant (indien enige) of alles tot net voor die eerste funksie aan die regterkant (sin(30), log2(4), ens.) Hierdie vermoë kan met die volgende funksies gebruik word: , ( ), , ( ), ( ), ( ), , , ( ), .
Om 'n karakter of funksie in 'n berekening in te voeg: Gebruik en om die wyser na die plek te skuif waar die karakter of funksie ingevoeg moet word, en sleutel dit dan in. Gebruik altyd invoegmodus wanneer lineêre vertoon geselekteer is. Om die hele berekening wat ingesleutel is, uit te vee: Druk .
Basiese Berekeninge -sleutel om in COMP-modus in te gaan wanneer u Gebruik die basiese berekeninge wil uitvoer. (COMP) Beweging ("toggling") deur Berekeningsresultate In natuurlike vertoon, elke keer wanneer gedruk word, verander die huidige berekeningsresultaat tussen breukvorm en desimale vorm, tussen √ -vorm en desimale vorm, of tussen π-vorm en desimale vorm.
Belangrik! • Die omskakelingsproses kan dalk 'n rukkie neem om uit te voer, afhangend van die tipe berekeningsresultaat op die skerm wanneer die • By sekere berekeningsresultate sal die -sleutel gedruk word. -sleutel nie die vertoonde waarde omskakel nie. • Daar kan nie van desimale vorm na gemengde breukvorm oorgeskakel word as die totale aantal syfers wat in die gemengde breuk gebruik word (insluitend heelgetal-, teller-, noemer- en skeidingsimbole) groter is as 10 nie.
• Resultate van berekeninge wat beide breuke en desimale waardes gebruik, is altyd desimaal. • Breuke in berekeningsresultate word vertoon nadat dit tot die laagste terme verklein is. Om 'n berekeningresultaat van 'n onegte breuk na 'n gemengde breuk te laat oorskakel: d Voer die volgende insleuteling uit: (ab c c) Om 'n berekeningresultaat van 'n breuk na 'n desimaal te laat oorskakel: . Druk Persentasieberekeninge As 'n waarde ingesleutel word en die insleutelwaarde in 'n persentasie.
Die volgende is die insleutelformaat vir 'n seksagesimale waarde: {grade} {minute} {sekondes} . Neem kennis • Daar moet altyd iets insleutel word vir die grade en minute, selfs al is dit nul. Voorbeeld 1: 2°20’30” + 39’30” = 3°00’00” 2 20 30 0 39 30 3°0’0” Voorbeeld 2: Skakel 2°15'18" om na die desimale ekwivalent. 2 15 18 2°15’18” (Skakel seksagesimaal om na desimaal.) 2,255 (Skakel om van desimaal seksagesimaal.
(←) 0,123×103 (←) 0,000123×106 Resberekeninge Gebruik die ÷R-funksie om die kwosiënt en die res in 'n deelberekening te verkry. Voorbeeld: Om die kwosiënt en res van 5 ÷ 2 (kwosiënt = 2, res = 1) (MthIO-MathO) 5 (÷R) 2 5 (÷R) 2 (LineIO) Neem kennis • Slegs die kwosiëntwaarde van 'n ÷R-berekening word in die Ans-geheue gestoor. • As die resultaat van 'n resdeling-berekening aan 'n veranderlike toegeken word, word slegs die kwosiëntwaarde toegeken.
Priemfaktorisering In die COMP-modus kan enige positiewe heelgetal met tot 10 of minder syfers in priemfaktore opgedeel word. Voorbeeld 1: Om 1014 in priemfaktore op te deel 1014 1014 (FACT) Wanneer priemfaktorisering op 'n waarde uitgevoer word wat 'n faktor insluit wat 'n priemgetal is met meer as drie syfers, word die deel wat nie gefaktoriseer kan word nie, tussen hakies op die skerm vertoon.
Daar kan deur die berekeninggeskiedenis geblaai word deur gebruik. en te Voorbeeld: 1+1=2 1 1 2 2+2=4 2 2 4 3+3=6 3 3 6 (Blaai terug.) 4 (Blaai weer terug.) 2 Neem kennis • Berekeninggeskiedenis-data word alles uitgevee wanneer daar op gedruk word, wanneer daar na 'n ander berekeningsmodus gewissel word, wanneer die vertoonformaat verander word, of wanneer die volgende operasies uitgevoer word: (CLR) (Setup) (Yes), (CLR) (All) (Yes).
wanneer die sakrekenaar vanaf die COMP-modus na 'n ander modus oorgaan. Om Ans-geheue te gebruik om 'n reeks berekeninge uit te voer Voorbeeld: Om die resultaat van 3 × 4 te deel deur 30 (LineIO) 3 (Vervolg) 4 12 30 Om Ans-geheue se inhoud na 'n uitdrukking in te sleutel Voorbeeld: Om die volgende berekeninge uit te voer: 123 456 579 (Vervolg) 789 Om PreAns-geheue te gebruik Voorbeeld: Vir Tk+2 = Tk+1 + Tk (Fibonacci-ry), bepaal die ry van T1 tot T5. Let wel: T1 = 1 en T2 = 1.
(Ans = T3 = 2, PreAns = T2 = 1) T4 = T3 + T2 = 2 + 1 (Ans = T4 = 3, PreAns = T3 = 2) T5 = T4 + T3 = 3 + 2 Resultaat: Die ry is {1, 1, 2, 3, 5}. Veranderlikes (A, B, C, D, E, F, M, X, Y) Die sakrekenaar het nege vooraf ingestelde veranderlikes genaamd A, B, C, D, E, F, M, X en Y. Waardes kan aan veranderlikes toegeken word en die veranderlikes kan in berekeninge gebruik word.
Om die resultaat van 10 × 5 by M te tel (Vervolg) 10 5 50 Om die resultaat van 10 + 5 van M af te trek 5 (M-) 15 (Vervolg) (M) 35 (Vervolg) 10 Om die inhoud van M op te roep Neem kennis • Veranderlike M word gebruik vir onafhanklike geheue. Om die inhoud van alle geheues uit te vee Ans-geheue, onafhanklike geheue en veranderlike-inhoud word behou selfs al word gedruk, die berekeningsmodus verander of die sakrekenaar afgeskakel.
Funksieberekeninge -sleutel om in COMP-modus in te gaan wanneer u Gebruik die funksieberekeninge wil uitvoer. (COMP) Neem kennis: Om funksies te gebruik, kan 'n berekening vertraag, wat kan maak dat dit langer vat om vertoon. Moenie enige daaropvolgende operasies uitvoer terwyl u wag dat die berekening se resultaat verskyn nie. Om 'n berekening wat besig is, te onderbreek voor die resultaat verskyn, .
Hiperboliese funksies Sleutel funksies in vanaf die keuselys wat verskyn wanneer word. Die hoekeenheid-instelling affekteer nie berekeninge nie. gedruk Voorbeeld 1: sinh 1 = 1,175201194 (sinh) 1 1,175201194 (cosh-1) 1 0 Voorbeeld 2: cosh-1 1 = 0 Hoekeenheid-omskakeling °, r, g : Hierdie funksies spesifiseer die hoekeenheid. ° spesifiseer grade, r radiale, en g desimale grade. Voer 'n funksie vanaf die keuselys in wat verskyn wanneer die volgende (DRG ).
Logaritmiese funksies Gebruik die -sleutel om logab as log (a;b) in te sleutel. Basis-10 is die standaardinstelling indien niks vir a ingesleutel word nie. -sleutel kan ook vir insleuteling gebruik word, maar slegs wanneer Die natuurlike vertoon geselekteer is. In hierdie geval moet 'n waarde vir die basis ingesleutel word.
5 15625 Voorbeeld 4: 5√32 = 2 (MthIO-MathO) ( (LineIO) 5 )5 ( 32 2 ) 32 2 Voorbeeld 5: Om √2 × 3 (= 3√2 = 4,242640687...) te bereken drie desimale plekke (Fix 3) (SETUP) (MthIO-MathO) (Fix) 2 3√2 4,243 (LineIO) 2 3 4,243 Voorbeeld 6: 3√5 + 3√-27 = -1,290024053 (LineIO) ( ( Voorbeeld 7: 1 1 1 3 4 )5 27 ) -1,290024053 = 12 (LineIO) 3 4 12 Neem kennis • Die volgende funksies kan nie in opeenvolgende volgorde ingesleutel word nie: x2, x3, , x-1. Byvoorbeeld, indien 2 geïgnoreer.
(1) Reghoekige koördinate (Rec) (2) Polêre koördinate (Pol) Spesifiseer die hoekeenheid voordat berekeninge uitgevoer word. Die berekeningsresultaat vir r en θ en vir x en y word toegeken aan onderskeidelik veranderlikes X en Y. Berekeningsresultaat θ word vertoon vir die variasiewydte -180°< θ ≦ 180°.
Absolutewaardefunksie (Abs) Neem kennis: die insleutelmetode verskil afhangende van of natuurlike of lineêre vertoon gebruik word. Voorbeeld: |2 - 7| × 2 = 10 (MthIO-MathO) 2 7 2 10 2 7 2 10 (LineIO) Willekeurige getal (Ran#) Funksie wat 'n pseudo-willekeurige (random) getal in die variasiewydte van 0,000 tot 0,999 genereer. Die resultaat word as 'n breuk vertoon wanneer natuurlike vertoon geselekteer is. Voorbeeld: Genereer drie 3-syfer-willekeurige getalle.
1 (Resultate hier vertoon is slegs ter illustrasie. Werklike resultate sal verskil.) Permutasie (nPr) en kombinasie (nCr) Voorbeeld: Om die aantal permutasies en kombinasies wat moontlik is, te bepaal wanneer vier mense uit 'n groep van 10 geselekteer word. Permutasies: 10 (nPr) 4 5040 Kombinasies: 10 (nCr) 4 210 Afrondingsfunksie (Rnd) Van die argument van hierdie funksie word 'n desimale waarde gemaak en daarna gerond tot die huidige getal van die vertoonsyfers-instelling (Norm, Fix of Sci).
Grootste gemene deler (GCD) en kleinste gemene veelvoud (LCM) Grootste gemene deler (GCD) GCD bepaal die grootste gemene deler van twee waardes. Voorbeeld: Om die grootste gemene deler van 28 en 35 te bepaal (GCD) 28 (;) 35 7 Kleinste gemene veelvoud (LCM) LCM bepaal die kleinste gemene veelvoud van twee waardes.
Om berekeningsmodusse te gebruik Statistiese berekeninge (STAT) Om 'n statistiese berekening te begin, voer die insleuteling (STAT) uit om na die STAT-modus te verander, en gebruik dan die skerm wat verskyn om die tipe berekening te kies wat ingesleutel moet word.
Gepaarde veranderlike (X; Y), magsregressie (y = AxB) (A•X∧B) Gepaarde veranderlike (X; Y), inverse regressie (y = A + B/x) (1/X) Druk enige van die sleutels hier bo ( redigeerder te vertoon. tot ) om die statistiese Neem kennis • Om die berekeningtipe te verander nadat daar na die STAT-modus verander is, voer die insleuteling (STAT) (Type) uit om die berekeningstipe-skerm te vertoon. Om data in te voer Gebruik die statistiese redigeerder om data in te sleutel.
Belangrik! • Alle data wat tans in die statistiese redigeerder ingesleutel is, word uitgewis wanneer die STAT-modus verlaat word, wanneer tussen die statistieseberekening-tipe vir enkele veranderlikes en gepaarde veranderlikes oorgeskakel word, of wanneer die Stat Format-instelling op die opstellingskeuselys verander word. • Die volgende operasies werk nie in die statistiese redigeerder nie: (M-), , (STO). Pol, Rec, ÷R en multistellings kan ook nie met die statistiese redigeerder ingesleutel word nie.
Gepaardeveranderlike-statistiek Statistiek-keuselys-items Algemene items Selekteer hierdie keuselys-item: Om dit in te verkry: (Type) Vertoon die seleksieskerm vir berekeningstipe (Data) Vertoon die statistiese redigeerder (Sum) Vertoon die Sum-subkeuselys se bevele om somme te bereken (Var) Vertoon die Var-subkeuselys se bevele om die rekenkundige gemiddelde, standaardafwyking, ens.
Enkele veranderlike (1-VAR) se bevele vir statistiese berekeninge Sum-subkeuselys ( (STAT) (Sum)) Selekteer hierdie keuselys-item: Om dit in te verkry: (∑x2) Som van kwadrate van die voorbeelddata (∑x) Som van die voorbeelddata Var-subkeuselys ( Selekteer hierdie keuselys-item: (STAT) (Var)) Om dit in te verkry: (n) Aantal voorbeelde (x) Rekenkundige gemiddeld van die voorbeelddata (σx) Populasie se standaardafwyking (sx) Voorbeeld se standaardafwyking MinMax-subkeuselys ( Selekteer hierdi
Bevele wanneer lineêreregressie-berekening (A + BX) geselekteer is Sum-subkeuselys ( (STAT) (Sum)) Selekteer hierdie keuselys-item: Om dit in te verkry: (∑x2) Som van kwadrate van die X-data (∑x) Som van die X-data (∑y2) Som van kwadrate van die Y-data (∑y) Som van die Y-data (∑xy) Som van die produkte van die X-data en Ydata (∑x3) Som van die derde magte van die X-data (∑x2y) Som van (X-datakwadrate × Y-data) (∑x4) Som van bikwadrate van die X-data Var-subkeuselys ( Selekteer hierdie keus
Reg-subkeuselys ( Selekteer hierdie keuselys-item: (STAT) (Reg)) Om dit in te verkry: (A) Regressiekoëffisiënt-konstante, term A (B) Regressiekoëffisiënt B (r) Korrelasiekoëffisiënt r (x̂) Geskatte waarde van X (ŷ) Geskatte waarde van Y MinMax-subkeuselys ( Selekteer hierdie keuselys-item: (STAT) (MinMax)) Om dit in te verkry: (minX) Minimum-waarde van die X-data (maxX) Maksimum-waarde van die X-data (minY) Minimum-waarde van die Y-data (maxY) Maksimum-waarde van die Y-data Bevele
(x̂2) Geskatte waarde van x2 (ŷ) Geskatte waarde van y Neem kennis • x̂, x̂1, x̂2 en ŷ is nie veranderlikes nie. Dit is bevele van die tipe wat 'n argument direk voor dit neem. Kyk "Berekening van geskatte waardes" vir meer inligting.
Resultate: Lineêre regressie se korrelasiekoëffisiënt: 0,923 Logaritmiese regressie se korrelasiekoëffisiënt: 0,998 Logaritmiese regressie se formule: y = -3857,984 + 2357,532lnx Berekening van geskatte waardes Op grond van die regressieformule wat deur statistiese berekening van gepaarde veranderlikes verkry is, kan die geskatte waarde van y vir 'n gegewe x-waarde bereken word.
• Voer die X-veranderlike ( (X)) in wanneer 'n numeriese tabel genereer word. Enige ander veranderlike behalwe X word as konstante hanteer. • Vir gebruik van 'n enkele funksie, sleutel 'n funksie slegs in die formaat f(x) in. • Die volgende kan nie in die funksie gebruik word nie: Pol, Rec. 3. Wag om gevra te word, en sleutel dan die waardes in wat gebruik moet word, en druk ná elkeen. Vir hierdie vraag: Sleutel dit in: Start? Sleutel die onderste limiet van X in (standaard = 1).
(TABLE) (SETUP) (TABLE) (X) (f(x),g(x)) 1 2 ・ Druk sonder om enigiets vir g(x) in te sleutel om 'n numeriese tabel te genereer gebaseer op slegs f(x). (X) 1 1 1 0 2 5 Neem kennis • Die skerm met numeriese tabel kan slegs gebruik om waardes te bekyk. Tabelinhoud kan nie geredigeer word nie. • Om die numeriese tabel te genereer veroorsaak dat die inhoud van veranderlike X verander word.
Die aanvanklike standaard-getalmodus wanneer BASE-N-modus begin, is desimaal. Dit beteken insleuteling en berekeningsresultate gebruik die desimale getalformaat. Druk een van die volgende sleutels om van getalmodus te verander: (DEC) vir desimaal, (HEX) vir heksadesimaal, (BIN) vir binêr of (OCT) vir oktaal.
Grondtal-n-modus Insleuteling-/vertoon-variasiewydtes Binêr Positief: 0000000000000000 ≦ x ≦ 0111111111111111 Oktaal Positief: 00000000000 ≦ x ≦ 17777777777 Negatief: 1000000000000000 ≦ x ≦ 1111111111111111 Desimaal Heksadesimaal Negatief: 20000000000 ≦ x ≦ 37777777777 -2147483648 ≦ x ≦ 2147483647 Positief: 00000000 ≦ x ≦ 7FFFFFFF Negatief: 80000000 ≦ x ≦ FFFFFFFF Om die getalmodus van 'n bepaalde ingesleutelde waarde te spesifiseer 'n Spesiale bevel kan direk ná 'n waarde ingesleutel word om di
Logiese en negasie-operasies Die sakrekenaar het logiese operateurs (and, or, xor, xnor) en funksies (Not, Neg) vir logiese en negasie-operasies op binêre waardes. (BASE) gedruk word Gebruik die keuselys wat verskyn wanneer om hierdie logiese operateurs en funksies in te voer.
Voorbeeld 3: Om die logiese XOR van 10102 en 11002 te bereken (10102 xor 11002) 1010 (BASE) (xor) 1100 0000000000000110 Voorbeeld 4: Om die logiese XNOR te bereken van 11112 en 1012 (11112 xnor 1012) 1111 (BASE) (xnor) 101 1111111111110101 Voorbeeld 5: Om die biswyse komplement van 10102 te bepaal (Not(10102)) (BASE) (Not) 1010 1111111111110101 Voorbeeld 6: Om 1011012 te negeer (die twee-se-komplement daarvan te neem) (Neg(1011012)) (BASE) (Neg) 101101 1111111111010011 Neem kennis • In die gev
• Om byvoorbeeld 3 : 8 = X : 12 vir X op te los, druk in stap 1, en sleutel dan die volgende vir die koëffisiënte (a = 3, b = 8, d = 12) in: 3 8 12 . • Om 'n koëffisiëntwaarde wat reeds ingesleutel is, te verander, beweeg die wyser na die betrokke sel, sleutel die nuwe waarde in, en druk dan . • Wanneer gedruk word, sal dit al die koëffisiënte na nul verander. Neem kennis: Die volgende operasies werk nie in die koëffisiëntredigeerder nie: , (M-), (STO).
(RATIO) (a:b=X:d) 1 2 10 Voorbeeld 2: Om X te bereken in die verhouding 1 : 2 = 10 : X (RATIO) (a:b=c:X) 1 2 10 55
Tegniese Inligting Foute Die sakrekenaar sal 'n foutboodskap vertoon wanneer 'n fout om enige rede tydens 'n berekening voorkom. Daar is twee maniere om 'n foutboodskap te verlaat: Druk of om die ligging van die fout te laat vertoon, of druk om die boodskap en berekening uit te vee. Om die ligging van 'n fout te laat vertoon Terwyl 'n foutboodskap vertoon word, druk of om na die berekeningskerm terug te keer. Die wyser sal na die plek gaan waar die fout plaasgevind het, gereed vir insleuteling.
Foutboodskappe Math ERROR Oorsaak: • Die tussentydse of finale resultaat van die berekening wat uitgevoer is, oorskry die toelaatbare berekeningsvariasiewydte. • Die insleuteling oorskry die toelaatbare insleutelvariasiewydte (veral wanneer funksies gebruik word). • Die berekening wat uitgevoer word, bevat 'n onwettige wiskundige operasie (bv. om deur nul te deel). Aksie: • Kontroleer die ingesleutelde waardes, verminder die aantal syfers, en probeer weer.
Aksie: • Verklein die tabel-berekeningsvariasiewydte deur die Start-, End- en Step-waardes te verander, en probeer weer. Argument ERROR Oorsaak: • 'n Nieheelgetal-argument is ingevoer vir die willekeurigegetal-funksie (RanInt#). Aksie: • Voer slegs heelgetalle in vir die argument. Voordat aanvaar word dat die Sakrekenaar stukkend is... Voer die volgende stappe uit wanneer 'n fout tydens 'n berekening voorkom of wanneer die berekeningsresultate nie is wat verwag word nie.
Belangrik! • Wanneer die battery vervang word, sal alle waardes in die sakrekenaar se geheue uitgewis word. (OFF) om die sakrekenaar af te skakel. 1. Druk 2. Verwyder die skroewe en die skerm aan die agterkant van die sakrekenaar. 3. Verwyder die battery en laai dan 'n nuwe battery met sy plus- (+) en minus- (-) kante wat in die regte rigting wys. 4. Sit die skerm terug. 5. Inisialiseer die sakrekenaar: (CLR) (All) (Yes).
3 Funksies wat volg op die ingesleutelde waarde (x2, x3, x-1, x!, °’ ”, °, r, g, %), magte ( ), wortels ( ) 4 Breuke 5 Die teken vir negatief ((-)), grondtal-n simbole (d, h, b, o) 6 Geskatte waardes in STAT-modus (x̂, ŷ, x̂1, x̂2) 7 Vermenigvuldiging waar die vermenigvuldigingsteken uitgelaat is 8 Permutasie (nPr), kombinasie (nCr) 9 Vermenigvuldiging (×), deling (÷), resberekeninge (÷R) 10 Optel (+), aftrek (-) 11 and (logiese operateur) 12 or, xor, xnor (logiese operateurs) Neem ke
Berekeningsvariasiewydte en Presisie Berekeningsvariasiewydte ±1 × 10-99 tot ±9,999999999 × 1099 of 0 Aantal syfers vir interne berekening 15 syfers Presisie Oor die algemeen ±1 by die 10de syfer van 'n enkele berekening. Presisie vir eksponensiële vertoon is ±1 by die mins beduidende syfer. Foute is kumulatief in die geval van opeenvolgende berekeninge.
cosh-1x tanhx tanh-1x logx, lnx 10x 1 ≦ x ≦ 4,999999999 × 1099 0 ≦ |x| ≦ 9,999999999 × 1099 0 ≦ |x| ≦ 9,999999999 × 10-1 0 < x ≦ 9,999999999 × 1099 -9,999999999 × 1099 ≦ x ≦ 99,99999999 √x -9,999999999 × 1099 ≦ x ≦ 230,2585092 x2 0 ≦ x < 1 × 10100 |x| < 1 × 1050 x-1 |x| < 1 × 10100; x ≠ 0 √x 3 |x| < 1 × 10100 x! 0 ≦ x ≦ 69 (x is 'n heelgetal) ex nPr nCr Pol(x; y) Rec(r; θ) °' " ← °' " 0 ≦ n < 1 × 1010, 0 ≦ r ≦ n (n, r is heelgetalle) 1 ≦ {n!/(n-r)!} < 1 × 10100 0 ≦ n < 1 × 1010, 0 ≦
xy x > 0: -1 × 10100 < ylogx < 100 x = 0: y > 0 m x < 0: y = n, (m, n is heelgetalle) 2n + 1 Maar: -1 × 10100 < ylog |x| < 100 √y y > 0: x ≠ 0, -1 × 10100 < 1/x logy < 100 y = 0: x > 0 2n + 1 y < 0: x = 2n+1, (m ≠ 0; m, n is heelgetalle) m Maar: -1 × 10100 < 1/x log |y| < 100 a b/c Die totaal van die heelgetal, noemer en teller moet 10 of minder syfers wees. Dit sluit die deelstreep in.
Gebruikstemperatuur: 0°C tot 40°C Afmetings: 13,8 (H) × 77 (W) × 161,5 (D) mm Benaderde gewig: 105 g battery ingesluit Om die egtheid van die sakrekenaar te verifieer Gebruik die stappe hier onder om te verifieer dat die sakrekenaar 'n regte CASIO-sakrekenaar is. 1. Druk . 2. Druk . • Dit vertoon die inligting hier onder. - Sakrekenaar-ID-nommer (24-karakter-string) - QR Code vir toegang tot die Worldwide Education Service (https://wes.casio.com/calc/) 3. Gaan na bogenoemde webwerf. 4.
Algemene vrae Algemene vrae ■ Hoe kan insleutel- en vertoon-resultate op dieselfde manier uitgevoer word as op 'n model wat nie natuurlike handboekformaat het nie? → Voer die volgende insleuteling uit: (SETUP) (LineIO). Kyk "Om die sakrekenaar in te stel" vir meer inligting.
■ Wanneer 'n funksieberekening uitgevoer word, waarom is die berekeningsresultaat heeltemal anders as dié van ouer CASIOsakrekenaarmodelle? → In 'n natuurlike teksboekvertoon moet die argument van 'n funksie wat nie ná die tussen hakies is, deur 'n sluithakie gevolg word. Indien argument gedruk word om die hakies te sluit nie, kan dit ongewenste waardes of uitdrukkings by die argument insluit. Voorbeeld: (sin 30) + 15 (Hoekeenheid: Deg) Ouer (S-V.P.A.M.
© 2020 CASIO COMPUTER CO., LTD.