Gebruikersgids
Hierdie
aanwyser:
Beteken:
/ /
Gee die huidige instelling van Hoekeenheid ( :
Graad, : Radiaal, of : Desimale Graad) op
die opset kieslys.
FIX 'n Bepaalde aantal desimale plekke is in effek.
SCI 'n Vaste getal beduidende syfers is in effek.
M
Daar is 'n waarde wat in onafhanklike geheue
gestoor word.
STO
Die sakrekenaar staan by vir die invoer van 'n
veranderlike naam om 'n waarde aan die
veranderlike toe te ken. Hierdie aanwyser verskyn
nadat u (STO) druk. (slegs fx-82MS/
fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS)
RCL
Die sakrekenaar staan by vir die invoer van 'n
veranderlike naam om die veranderlike se waarde
te herroep. Hierdie aanwyser verskyn nadat u
druk. (slegs fx-82MS/fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS)
8