Gebruikersgids

Berekeninge wat enige van die funksies of instellings wat hier onder
gewys word gebruik, benodig agtereenvolgende interne berekenings om
uitgevoer te word, wat opeenhoping van foute wat met elke berekening
gedoen word kan veroorsaak.
x
y
,
x
y ,
3
√ , x !, n P r , n C r ; °,
r
,
g
(Hoekeenheid: Rad); σ
x
, s
x
,
regressie koëffisiënt.
Fout is kumulatief, en neig om groot te wees in die omgewing van 'n
funksie se enkelfoudige punt en infleksie punt.
Gedurende statistiese berekeninge is foute kumulatief wanneer data
waardes 'n hoë getal syfers het, en die verskil tussen die data waardes
klein is. Foute sal groot wees wanneer data waardes groter as ses
syfers is.
Spesifikasies
fx-82MS/fx-220 PLUS
Krag Vereistes:
AAA-grootte battery R03 (UM-4) × 1
Geskatte Battery Leeftyd:
Twee jaar (gebaseer op een uur gebruik per dag)
Krag Verbruik:
0.0001 W
Werkstemperatuur:
0°C tot 40°C
Dimensies:
13.8 (H) × 77 (W) × 161.5 (D) mm
Geskatte Gewig:
105 g battery ingesluit
fx-85MS/fx-300MS
Krag Vereistes:
Ingeboude solar sel; knoppie battery LR44 × 1
Geskatte Battery Leeftyd:
Drie jaar (gebaseer op een uur gebruik per dag)
Werkstemperatuur:
0°C tot 40°C
50