Gebruikersgids

Veiligheidsmaatreëls
Battery
Hou batterye buite bereik van klein kinders.
Gebruik slegs die tipe battery wat in hierdie handleiding gespesifireer
word, vir hierdie sakrekenaar.
Hanterings V
oorsorgmaatreëls
Selfs al funksioneer die sakrekenaar normaal, vervang die battery
volgens die skedule wat hieronder getoon word. Voortgesette gebruik na
die vermelde aantal jare kan tot abnormale werking lei. Vervang die
battery onmiddellik na die vertoon figure dowwer word.
fx-82MS/fx-220 PLUS: Elke twee jaar
fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS: Elke drie jaar
'n Dooie battery kan lek, wat skade aan, en wanfunksie van die
sakrekenaar kan veroorsaak. Los nooit nie 'n dooie battery in die
sakrekenaar nie.
Die battery wat saam met die sakrekenaar kom, is vir fabriek
toetse, en dit ontlaai effens tydens verskeping en berging. As
gevolg van hierdie redes kan die battery lewe korter as normaal
wees.
Moet nie 'n nikkel-gebaseerde primêre battery met hierdie produk
gebruik nie. Onversoenbaarheid tussen sulke batterye en
produkspesifikasies kan lei tot korter batterylewe en produkfout lei.
Vermy gebruik en berging van die sakrekenaar in gebiede wat aan
uiterste temperature, en groot hoeveelhede vog en stof onderworpe is.
Moenie die sakrekenaar aan oormatige impak, druk of buiging blootstel
nie.
Probeer nooit nie om die sakrekenaar uitmekaar te haal nie.
Gebruik 'n sagte, droë lap om die buitekant van die sakrekenaar skoon
te maak.
Wanneer u die sakrekenaar of batterye weggooi, maak seker om dit in
oorstemming met die wette en regulasies van u spesifieke area te doen.
Begin
Verwydering van die Harde Omhulsel
V
oordat u die sakrekenaar gebruik, skuif die harde omhulsel afwaarts om
dit te verwyder, en plaas dan die harde omhulsel aan die agterkant van die
sakrekenaar soos in die onderstaande illustrasie aangetoon.
4