Gebruikersgids

Numeriese Stapel
Bevel Stapel
Berekeninge word uitgevoer in volgorde volgens die "Berekening
Prioriteitsvolgorde". Bevele en waardes word geskrap van die stapel
terwyl die berekening uitgevoer word.
Berekening Rreekse, Aantal Syfers,
en Presisie
Die Berekening reeks, aantal syfers wat vir interne berekening gebruik
word, en berekening presisie, hang af van die tipe berekening wat u
uitvoer.
Berekening Reeks en Presisie
Berekening Reeks ±1 × 10
-99
na ±9.999999999 × 10
99
of 0
Aantal Syfers vir
interne berekening
15 syfers
Presisie
Oor die algemeen, ±1 by die 10de syfer vir 'n
enkele berekening. Presisie vir eksponensiële
vertoon is ±1 by die minste beduidende syfer.
Foute is kumulatief in die geval van
agtereenvolgende berekeninge.
47