Gebruikersgids

5
Geïmpliseerde vermenigvuldiging van π , e (natuurlike logaritme
basis), geheue naam, of veranderlike naam: 2 π , 3 e , 5A, π A,
ens.
6
Tipe B funksies: Met hierdie funksies word die funksie sleutel
gedruk, en daarna word die waardes ingevoer. (√ ,
3
, log, ln,
H
x
, 10
x
, sin, cos, tan, sin
-1
, cos
-1
, tan
-1
, sinh, cosh, tanh, sinh
-1
,
cosh
-1
, tanh
-1
, (-))
7
Geïmpliseerde vermenigvuldiging van Tipe B funksies: 2
3,
Alog2, ens.
8
Permutasie ( n P r ), kombinasie ( n C r )
9 Vermenigvuldiging, verdeling (×, ÷)
10 Bymekaartel, aftrek (+, -)
Die negatiewe teken (-) word as 'n Tipe B funksie hanteer, daarom moet
spesiale sorg geneem word wanneer die berekening n hoë- prioriteit
Tipe A funksie, of krag , of wortel bedrywighede insluit.
Voorbeeld: (-2)
4
= 16; -2
4
= -16
Stapels
Hierdie sakrekenaar gebruik geheue areas wat "stapels" genoem word om
waardes (numeriese stapel), en bevele (bevel stapel) volgens hulle
bevoordeling tydens berekeninge te stoor. Die numeriese stapel het 10
vlakke, en die bevel stapel het 24 vlakke. 'n Stapel fout (Stack ERROR)
kom voor wanneer u 'n berekening probeer uitvoer, wat so kompeks is dat
die kapasiteit van 'n stapel oorskry word.
Voorbeeld:
46