Gebruikersgids
3. Verwyder die battery, en laai n nuwe battery met sy positief (+) en
negatief (-) in die korrekte rigting.
4. V
ervang die omhulsel.
5. Inisialiseer die sakrekenaar
.
fx-82MS/fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS:
(CLR) (All)
fx-220 PLUS: (All)
• Moenie bogenoemde stap oorslaan nie!
Berekening Prioriteitsvolgorde
Die rekenaar voer berekeninge volgens berekeninge prioriteit volgorde uit.
Wanneer die prioriteit van twee berekeninge dieselfde is, word die
berekening van links na regs uitgevoer
.
1
Funksies tussen hakies: Pol( x , y ), Rec( r , θ ),
RanInt#( a , b )*
(*slegs fx-220 PLUS)
2
Tipe A funksies: Met hierdie funksies, word die waardes
ingevoer, waarna die funksie sleutel gedruk word. ( x
3
, x
2
, x
-1
,
x !, ° ’ ”, xˆ
, xˆ
1
, xˆ
2
, yˆ, °,
r
,
g
)
3
Kragte en wortels: x
y
,
x
√
4 Breuke
45