Gebruikersgids

Arg ERROR
Oorsaak:
Onbehoorlike gebruik van 'n argument.
Aksie:
Maak die nodige korreksies.
Voordat u W
anfunksionering van die
Sakrekenaar Veronderstel...
Voer die volgende stappe uit wanneer 'n fout voorkom gedurende n
berekening, of indien die uitslag nie wat u verwag het is nie.
Neem kennis dat u apparte afskrifte van belangrike data moet maak
voordat hierdie stappe geneem word.
1. Kyk na die berekening uidrukking om seker te maak dat dit geen foute
bevat nie.
2. Maak seker dat u die korrekte af gebruik vir die tipe berekening wat u
probeer uitvoer.
3. Indien die bogenoemde stappe nie u probleem oplos nie, druk die
sleutel.
4. Inisialiseer alle modes en instellings deur die volgende te doen.
fx-82MS/fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS: (CLR) (Mode)
fx-220 PLUS: (Mode)
Vervanging van die Battery
Die battery moet na n spesifieke aantal jare vervang word. Die battery
moet ook vervang word direk nadat vertoon syfers begin dof raak.
'n Battery wat laag is word aangewys deur n dowwe vertoning, of deur die
versuiming van syfers om op die skerm te verskyn direk nadat die
sakrekenaar aangeskakel word. Indien dit gebeur, vervang die battery met
n nuwe een.
Belangrik!
V
erwydering van die battery sal veroorsaak dat die sakrekenaar se totale geheue
gewis word.
1. Druk
(OFF) om die sakrekenaar af te skakel.
2. Verwyder die skroewe en omhulsel aan die agterkant van die
sakrekenaar
.
44