Gebruikersgids
Bevolking Standaard Afwyking ( σ
x
) = 1.316956719
( σ
x
)
1.316956719
Rekenkundige gemiddelde ( x
-
) = 53.375
( x
-
)
53.375
Aantal Data ( n ) = 8
( n )
8.
Som van Waardes (Σ x ) = 427
(Σ x )
427.
Som van vierkante van waardes (Σ x
2
) = 22805
(Σ x
2
)
22805.
Data-Invoer Voorsorgmaatreëls
• voer twee keer dieselfde data in.
• fx-82MS/fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS: U kan ook veelvoudige
inskrywings van dieselfde data invoer deur die gebruik te maak van
(;). Om byvoorbeeld die data 110 tien keer in te voer, druk 110
(;) 10 .
fx-220 PLUS: U kan ook veelvoudige inskrywings van dieselfde data
invoer deur die gebruik te maak van (;). Om byvoorbeeld die
data 110 tien keer in te voer
, druk 110
(;) 10 .
• U kan die bogenoemde sleutel bedrywighede in enige volgorde uitvoer,
en nie noodwendig soos hierbo aangedui nie.
• Terwyl data ingevoer word, of na die invoer van data klaar is, kan u die
en sleutels gebruik om deur data wat u ingeset het te blaai. As
u veelvuldige inskrywings van dieselfde data invoer met (;)
( (;) op die fx-220 PLUS) om die data frekwensie te spesifiseer
(aantal data items ) soos hierbo beskryf, deur die data deur te blaai,
verskyn beide die data item asook 'n afsonderlike skerm vir die data
frekwensie (Freq).
• U kan daarna die getoonde data wysig, indien u wil. Voer die nuwe
waarde in en druk dan die sleutel om die ou waarde te vervang met
die nuwe een. Dit beteken ook dat as jy 'n ander operasie wil uitvoer
(berekening, herroeping van statistiese berekeningsuitslae, ens.), moet
jy eers die sleutel druk om die data vertoon te verlaat.
• Deur die sleutel in plaas van te druk, nadat u 'n waarde op die
skerm verander het, registreer die waarde wat u invoer as 'n nuwe data
item, en verlaat die ou waarde soos dit is.
35