Gebruikersgids
Om die inhoud van M te herroep
fx-82MS/fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS:
(Voortgesette) (M) 35.
fx-220 PLUS:
(Voortgesette) 35.
Voorbeeld 2:
23 + 9 = 32
53 - 6 = 47
-) 45 × 2 = 90
99 ÷ 3 = 33
(Totaal)
22
fx-82MS/fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS:
23
9 (STO) (M) 32.
53 6 47.
45 2 (M-) 90.
99 3 33.
(M) 22.
fx-220 PLUS:
23 9 (Min) 32.
53 6 47.
45 2 (M-) 90.
99 3 33.
22.
Om die Inhoud van Alle Geheue uit te Wis
Onafhanklike geheue en veranderlike inhoud word behou selfs as jy ,
druk of die sakrekenaar afskakel.
Voer die volgende prosedure uit wanneer u die inhoud van alle geheue wil
uitwis.
fx-82MS/fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS: (CLR) (Mcl)
fx-220 PLUS: (Mcl)
24