Gebruikersgids

Gebruik van Geheue Funksies
Antwoord Geheue (Ans)
Wanneer u druk nadat u waardes of 'n uitdrukking ingevoer het,
opdateer die berekende resultaat outomaties die Aantwoord Geheue
inhoud deur die resultaat te bere.
fx-82MS/fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS: Benewens , word die inhoud
van die antwoordgeheue ook met resultaat opgedateer wanneer u
(%), , (M-), of (STO) gevolg deur 'n letter (A tot
F, of M, X of Y).
fx-220 PLUS: Benewens , word die inhoud van die antwoordgeheue
ook met resultaat opgedateer wanneer u (%), , (M-),
of (Min).
U kan Antwoord Geheue inhoud herroep, deur te druk.
Antwoord Geheue kan tot 15 syfers vir die mantisse en twee syfers vir
die eksponent stoor.
Antwoord Geheue inhoud word nie opgedateer nie as die operasie wat
uitgevoer word deur enige van die bogenoemde sleutel operasies 'n fout
oplewer.
Opeenvolgende Berekeninge
U kan die berekening resultaat gebruik wat tans op die skerm verskyn
(en ook in Antwoord Geheue gestoor) as die eerste waarde van u
volgende berekening. Let daarop dat die druk van 'n operateur sleutel
terwyl 'n resultaat vertoon word, veroorsaak dat die vertoonde waarde
verander na Ans, wat aandui dat dit die waarde is wat tans in Antwoord
Geheue gestoor is.
Die resultaat van 'n berekening kan ook gebruik word met 'n volgende
Tipe A funksie ( x
2
, x
3
, x
-1
, x !, DRG ), +, -, x
y
,
x
, ×, ÷, n P r en
n.C.r .
V
oorbeeld 1: Om die resultaat van 3 × 4 met 30 te deel
3
4 12.
(Voortgesette)  30
Voorbeeld 2: Om die onderstaande berekeninge uit te voer:
123 456 579.
22