Gebruikersgids
Basiese Berekeninge
Gebruik die
sleutel om die COMP-modus in te voer wanneer u
basiese berekeninge wil uitvoer.
(COMP)
Invoeging van Uitdrukkings en
Waardes
V
oorbeeld: 4 × sin30 × (30 + 10 × 3) = 120 (Hoekeenheid: Deg)
4
30 30 10 3
Nota
• Die geheue gebied wat gebruik word vir die berekening invoer kan 79 "stappe" berg.
Elke keer wat u 'n nommer-sleutel of rekenkundige operateur sleutel druk ( , ,
, ) word een stap geneem. 'n of (slegs fx-82MS/fx-85MS/
fx-300MS/fx-350MS) sleutel operasie neem nie 'n stap op nie, dus neem
(
x
√ ).
• U kan tot 79 stappe invoer vir 'n enkele berekening. Wanneer u die 73ste stap van
enige berekening invoer, verander die wyser van "_" na "■" om te laat weet dat die
geheue laag is. As u meer as 79 stappe moet invoer
, behoort u die berekening in twee
of meer dele te verdeel.
• Deur op die sleutel
te druk, herroep u die laaste resultaat wat u in 'n volgende
berekening kan gebruik. Sien "Gebruik van Geheue Funksies - Antwoord Geheue" vir
meer inligting oor die gebruik van die sleutel.
Hoe om Korreksies Tydens Insette te Maak
• Gebruik en om die wyser na die gewenste plek te skuif.
• Druk om die nommer of funksie by die huidige wyserposisie te
verwyder.
• Druk (INS) om na 'n invoegwyser te verander. As iets
ingevoer word terwyl die invoegwyser op die skerm verskyn, word die
inset by die invoegwyserposisie ingevoeg.
• Druk (INS), of om terug na die normale wyser van die
invoegwyser te keer.
V
oorbeeld 1: Om cos60 te korrek, sodat dit sin60 word
12