Gebruikersgids
Konfigurasie van die Sakrekenaar
Opstelling
As u meer as een keer op die sleutel druk, vertoon bykomende
instellingskerms.
Onderstreepte ( ___ ) instellings is aanvanklike verstekwaardes.
Deg Rad Gra
Spesifiseer grade, radiale of desimale grade as die hoekseenheid vir
waardeinvoer en berekening resultate.
(90°= π /2 radiale = 100 desimale grade)
Fix Sci Norm
Spesifiseer die aantal syfers vir die vertoon van 'n berekeningsresultaat.
Fix: Die waarde wat u spesifiseer (van 0 tot 9) beheer die aantal desimale
plekke vir die vertoonde berekende resultate. Berekeningsresultate word
tot die gespesifiseerde syfer afgerond voordat dit vertoon word.
Voorbeeld: 100 ÷ 7 = 14.286 (Fix 3)
14.29 (Fix 2)
Sci: Die waarde wat u spesifiseer (van 1 tot 10) beheer die aantal
beduidende syfers vir die vertoonde berekening resultate.
Berekeningsresultate word tot die gespesifiseerde syfer afgerond voordat
dit vertoon word.
Voorbeeld: 1 ÷ 7 = 1.4286 × 10
-1
(Sci 5)
1.428571429 × 10
-1
(Sci 0)
Norm: die seleksie van een van die twee beskikbare instellings (Norm 1,
Norm 2) bepaal die reeks waarin resultate in eksponensiële formaat
vertoon sal word. Buite die gespesifiseerde reeks word resultate vertoon
met nie-eksponensiële formaat.
Norm 1: 10
-2
> | x |, | x | ≧ 10
10
Norm 2: 10
-9
> | x |, | x | ≧ 10
10
Voorbeeld: 1 ÷ 200 = 5 × 10
-3
(Norm 1)
0.005 (Norm 2)
10